Al die konserte het aan Johanna se hoe standaarde voldoen, buiten die opVOERING deur die Vegetable orchestra. Druk 'n mikrofoon in n blomkool op en slaan die blomkool aan flarde, en dis nou musiek? En nogal ui Oostenryk. Geboorteplek van Mozart!
Waar gaan die ou wêreld heen, vra Johanna jou.
Die sensitiewe Johanna nadat sy deur die groente-orkes onthuts is.
No comments:
Post a Comment