Friday, 23 September 2011

Johanna op 'n Safari deur Gent.
Getrou aan haar Afrikawortels kan Johanna nie 'n week uithou sonder om op Safari te gaan nie.  By gebrek aan savanna trek sy toe die Patershol binne op soek na wildlewe.  Op dit foto dan, Johanna wat haar eerste watervogel afneem.
'n roofdier. Vermoedelik oorspronklik van Japanese herkoms.


The Lesser Spotted Spanish Busker.  Uit spanje.  Drie goeie voorbeelde uit die spesie.  Buiten dat die middelste een dink dat busking supercool is.


En toe, bo verwagting in, dog tot haar groot vreugde, 'n trop Olifante.  Nou wel die Indiese soort met die klein oortjies, maar hulle laat steeds die hart met 'n punt huis toe trek.


No comments:

Post a Comment