10 September 2011:
Reisdokument in orde, berei Johanna Brandt en monsieur Cheval hulle voor op 'n uitgebreide besoek aan die lae lande.
Johanna laat doen haar hare.
En Monsieur Cheval oefen om in die reen te stap met sy bagasie. Vir die wis en die onwis.
Die boonste video willie :(
ReplyDelete